2022 visie vir die gemeente

BEDIENINGE

DINSDAE 18h30

WOENSDAE 10H000

woensdae 18h30

Donderdae 18h30

vrydae 18h30

sondae 09h00

vanaf Pastoor

past. Ruben van Straten

Die lewe bied uitdagings vir ons almal, ongeag hoe sterk ons mag dink ons is, daar kom 'n tyd in ons lewens waneer ons krag ons nie kan dra nie. Waneer ons as mens God in nederigheid nader, belowe Hy dat Hy ons sal nader, Sy Gees sal altyd in ons harte ons deel wees en ons as Sy kinders kan altyd, ongeag die seisoen, staatmaak op Sy leiding.

 

Ons sal God nooit leer ken as 'n geneesheer as ons nog no0it siek was, ons sal Hom nie kan leer ken as 'n God wat voorsien as ons nog nooit 'n tekort gehad het nie, in die woorde van Josef: God kan dit wat sleg lyk draai in goed. God spesialiseer in die onmoontelike en ek vertrou dat die jaar 'n jaar van deurbrake sal wees, nie net vir die gemeente nie, maar ook vir jou, jou familie en hartsmense. Hiermee wil ek jou virwelkom by die familie en ek sien uit om saam jou 'n pad te stap en saam oorwinings te beleef ter ere van Sy groot en Heilige Naam.

 

In die gemeente virwelkom ons eenheid en verwerp politiek. Waar eenheid heers sal God Sy seën gebied.